Join us on Facebook
ADVERTISE | SUBSCRIBE | ADD YOUR EVENT
Home Coming Events Recent News Real Estate Restaurants Attractions Information Advertise or List your business Contact Webmaster
26 Apr 2021 - 02 May 2021

Suidoosterfees

Montagu Events - Suidoosterfees
Suidoosterfees 26 April - 2 May
Volledige Program op www.suidoosterfees.co.za

Suidoosterfees: Drome het vlerke - met Montagu se eie Brumelda Bell
Artscape Theatre Centre 1 May
Hierdie musiekproduksie bekyk die ervarings, uitdagings en drome van vyf jong liedjieskrywers uit verskillende agtergronde. Drome moet lewend gehou word in uitdagende omstandigede. Die liedjieskrywers se oorspronklike materiaal en komposisies is onder leiding van Frazer Barry verfyn tydens die eerste liriekskryfskool wat in 2020 deur die Jakes Gerwel Stigting aangebied is.
Regie: Frazer Barry
Ondersteun deur: Jakes Gerwel Stigting
Met Frazer en Deniel Barry, Breyten Treurnicht, Brumelda Bell, Nicol Klopper, Gabriel Plaatjies, Naaim Briesies
Datum: 1 Mei 20:00
Tydsduur: 60 min
Venue: kykNET Teater
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjieprys: R100 See Less

Events Mailer

On the 1st of every month, we send out our "Events Mailer", highlighting all the events taking place in and around Montagu for that month. Be sure to subscribe not to miss out on important events. Do you have an upcoming event in or around Montagu?