Montagu Tourism Office +27 23 614 2471
  Join us on Facebook
Home Coming Events Recent News Real Estate Restaurants Attractions Information
Wednesday, 05 September 2018

Sekretaressedag by Huis Uitvlucht

Montagu Events - Sekretaressedag by Huis Uitvlucht
Huis Uitvlucht hou hul jaarlikse Sekretaressedag op Woensdag 5 September 2108.

Graag nooi ons die werkgewers om hul dames te bedef met ‘n heerlike ontbyt.
Ons nooi ook al die dames wat hulself of dalk ‘n vriendin wil bedef, om vir hul ‘n kaarjie te kom koop by Huis Uitvlucht @ R130-00 p.p.

Ons gaan julle lekker bederf met ‘n heerlike ontbyt en ‘n pragtige geskenkie.
So moet nie wag, daar is net ‘n beperkte hoeveelheid Kaartjies te koop!

Kontak Marlene by Huis Uitvlucht : 023 614 1480

Events Mailer

On the 1st of every month, we send out our "Events Mailer", highlighting all the events taking place in and around Montagu for that month. Be sure to subscribe not to miss out on important events.