Join us on Facebook
ADVERTISE | SUBSCRIBE | ADD YOUR EVENT
Home Coming Events Recent News Real Estate Restaurants Attractions Information Advertise or List your business Contact Webmaster
04 Dec 2020 - 06 Dec 2020

Rediscover YOU! Wellness Retreat.

Montagu Events - Rediscover YOU! Wellness Retreat.
Kom ontspan jou liggaam, kalmeer jou gedagtes en verfris jou gees tydens 'n naweekervaring wat sorgvuldig verpak is deur 'n uitgebrande mamma vir soortgelyke vroue, wat voel dat hulle 'verlore' is in die wedloop van die alledaagse lewe en verantwoordelikhede.
Hierdie naweek fokus op JOU as geheel - van binne en buite!
Neem deel aan die welstandsessies van u keuse om weer opnuut fokus te kry vir 'n gelukkige en vol lewe.
Die naweek begin die genesingsproses van u liggaam deur gesonde maaltye, masserings, skoonheidsbehandelings en gesondheids- en skoonheidspraatjies.
Her-fokus met geestelike ontspanningsaktiwiteite deur joga, 'n natuurwandeling paadjie, berading en lĂȘ sommer net lui by die swembad.
Word ook weer gemotiveer om 'n goeie lewe te lei deur 'n lofprysing en aanbidding sessie.
Neem die welverdiende tyd af en fokus op jouself, by pragtige afgesonderde akkommodasie buite Robertson.
Book at : info@winevalleysafari.com

Events Mailer

On the 1st of every month, we send out our "Events Mailer", highlighting all the events taking place in and around Montagu for that month. Be sure to subscribe not to miss out on important events. Do you have an upcoming event in or around Montagu?