Join us on Facebook
ADVERTISE | SUBSCRIBE | ADD YOUR EVENT
Home Coming Events Recent News Real Estate Restaurants Attractions Information Advertise or List your business Contact Webmaster
Saturday, 11 June 2022

Pierre Botes "Onvoltooid"

Montagu Events - Pierre Botes "Onvoltooid"
Dr Pierre Botes was 'n ortopediese chirurg verbonde aan die Mediclinic op Worcester. Vir baie mense in die Breederiviervallei, die Hexriviervallei, die Klein-Karoo, die Bokkeveld en die Overberg was hy die man wat lewens verander en verbeter het. Hy is verlede jaar as gevolg van Covid-verwante komplikasies oorlede. Dr Botes was ook beeldhouer, skilder en digter. Sluit by ons aan op 11 Junie om die artistieke nalatenskap van Pierre Botes te vier.

Events Mailer

On the 1st of every month, we send out our "Events Mailer", highlighting all the events taking place in and around Montagu for that month. Be sure to subscribe not to miss out on important events. Do you have an upcoming event in or around Montagu?