Kom kuier saam…
Kry jou “Earlybird” kaartjie nou by Tixsa deur die skakel te volg:
https://bit.ly/3ZzFtVy
🎟️ Kaartjies sluit die volgende in:
🍷Verwelkomings drankie
🥩🍟🥗 Steak ete met chips en slaai
🎤 Optredes deur Arno Jordaan, Desmond Wells en Samantha Leonard - Die kontrak 2 se wenner!
💃 stof af jou dans skoene !! Ons gaan baie dans!
📸 Gaste kan na Samantha se optrede gaan fotos neem saam haar in ondergrondse kelder. (Toegang gaan beheer word)
🚙 Parkering vir gaste sal oorkant die pad van proelokaal wees (by witklippies) LW Daar sal sekuriteit wees👮🏻♂️👮🏽♂️
🔞 Geen onder 18's
❌ Geen "coolerboxes" sal op perseel toegelaat word. Daar is n kontant kroeg met baie wyn EN ekstras🍷🥂🥃
‼️ Kaartjies moet getoon word by ingang na dans.- moet dit nie by die huis vergeet of verloor nie**
📢Slegs 80 Early bird kaartjies beskikbaar!!!
👗Kleredrag: Semi-formeel
Robertson Winery