As jy voel daar moet meer tot kerk wees – jy is nie alleen nie.
Wees deel van ons eerste samekoms – saam rondom Jesus en Sy Woord.
Wanneer: 22 Junie om 16h00
Waar: Hofmeyr Saal, Bath Straat, Montagu
Vir meer besonderhede besoek
www.montagubybelkerk.co.za of kontak 072 793 9133
MONTAGU BYBELKERK
Jesus. Bybel. Mekaar.