Daar is slegs βn paar kaartjies oor vir Mel Die Storieverteller β DIK Deurmekaar, aangebied deur Van Loverenπ Moenie uitmis op βn aand vol verrassings, βn smaaklike ete, heerlike wyn en spontane lag!
ποΈ Vrydag, 26 Julie 2024
π @Four Cousins Restaurant, Robertson
π° Koste: R395 pp - sluit βn ete en βn glas Van Loveren wyn in voor die vertoning; kontant kroeg beskikbaar
ποΈ Kaartjies: bit.ly/3xzeAbP
π‘ Deure open om 18h30, vertoning begin om 20h00, 60-70 minute (geen pouse)
π΄ Hoenderkerrie met rys / Beef Bourguignon met mash / Vegetariese opsie beskikbaar op aanvraag
π« Ouderdomsbeperking: Geen onder 14βs
π€ Komiese Storievertelstyl met die ongelooflike Mel die Storieverteller! Na haar suksesvolle deurbraak in 2023, is sy terug met βn splinternuwe vertoning, Dik Deurmekaar. Verwag βn aand vol lag en nostalgie soos sy gesels oor die chaos van skooljare, grappies oor visvang en slimfone, en snaakse waarnemings oor die alledaagse lewe. Mel se vertoning boei gehore met haar unieke manier van dinge saamvat en uitbeeld.
π Navrae: 023 615 1505 /
elaine@vanloveren.co.za
π Meer info: meldiestorieverteller.co.za