Join us on Facebook and subscribe to our mailing list
and we will keep you updated on all things Montagu.
on Route 62, Western Cape, South Africa
home » coming events » leesunie vier 70ste verjaardag
Leesunie vier 70ste Verjaardag
click thumbnail image to enlarge

Leesunie vier 70ste Verjaardag

Monday, 13 June 2016
Op Maandag, 13 Junie om 17h30 vier ons die Leesunie se 70ste verjaardag.
Die viering vind plaas in die Sendingkerk Museum. Antjie Krog sal ‘n keur van haar gedigte voorlees Eksemplare van die gevierde skrywer se werk sal te koop aangebied word. Sy sal ook beskikbaar wees vir die ondertekening van boeke.

Toegang word verleen deur die koop van ‘n kaartjie teen R50 wat verversings insluit

Kaartjieverkope sluit 30 Mei. Ek sal bly wees as u die kaartjies vooraf by my huis kom afhaal.

Jacomi van Rooyen
082 453 9880
coming events •  recent news •  organisations •  subscribe •  contact the webmaster
Cogmans Pass/Long Str Upgrade
Community Notifications
Photo Galleries
Langeberg Classifieds
Venue Hire
R.A.D
Rural Arts Development
Winelands SPCA
Ambassadors for our animals
Montagu ECO Club
For the love of our environment
Montagu Alzheimers Support
Facing the challenge of Dementia
Silverthreads Dienssentrum
Gemeenskap Ondersteuning Organisasie
MAG Skills Development
Empowering our Women