Join us on Facebook and subscribe to our mailing list
and we will keep you updated on all things Montagu.
on Route 62, Western Cape, South Africa
home » coming events » leandie du randt by janeza
Leandie du Randt by JANEZA
click thumbnail image to enlarge

Leandie du Randt by JANEZA

25 May 2016 - 26 May 2016
Op 25 Mei 2016 sal Leandie du Randt hier wees vir die TIENERMEISIES! Sy kom gesels oor haar boek "Gemaklik in jou eie lyf" saam met musiek van Irene Louise van Wyk.
Enige vrou welkom - dis 'n aand vir ons meisies! Sy dek 'n wye verskeidenheid van onderwerpe, maar weet - dit is gerig op tienermeisiekinders. Sy kom gesels oor alles wat hulle onseker maak.
* Stoele. Geen tafelbesprekings.

Donderdag 26 Mei gaan die kleintjies lekker vermaak word deur Spektrum Produksies met toneel, sing en dans. Die eekhorinkie SPEKKIES se GROOT AVONTUUR! Ideaal vir + 4 - 12 jaar oud. Vir groepbespreking van 10 of meer, is daar 'n spesiale prys van R70 pp slegs vir hierdie vertoning (gewone prys is R80). Dit moet asb. met myself gereƫl word. Kinders bring hulle eie kussing om op te sit. Hier sal stoele wees vir grootmense. Spekkies was ook opgevoer hierdie jaar by die Woordfees op Stellenbosch asook by KKNK op Oudtshoorn. Hy kom nou spesiaal vir ons kindertjies kuier!

Kontak - JANEZA KELDER
eza@janeza.co.za
Eza sel. 082 978 7020
coming events •  recent news •  organisations •  subscribe •  contact the webmaster
Cogmans Pass/Long Str Upgrade
Community Notifications
Photo Galleries
Langeberg Classifieds
Venue Hire
Rotary
Service above Self
Montagu Acapella Singers
For the sheer joy of singing!
Center of Hope
Reach to empower and empower to reach
Community Police Forum
Partners in Policing
Montagu Music Society
In existence since the 1980's
The Hadassah Family Wholeness Centre
Welfare Organisation established in 2009