Hou die naweek van 24 en 25 Maart 2023 oop - Laerskool Montagu vier sy 50 Jaar bestaansjaar in 2023!
'n Fees-dans vir ouers, oud leerders en alle ondersteuners vind op Vrydagaand, 24 Maart 2023 plaas en op Saterdag 25 Maart hou ons lekker karnival op ons pragtige skoolgronde. Moet dit nie misloop nie! Vir enige navrae kontak die skool op
monties@telkomsa.net.