Montagu Tourism Office +27 23 614 2471
  Join us on Facebook
Home Coming Events Recent News Real Estate Restaurants Attractions Information
Saturday, 31 October 2020

Kuier-Dag by die Krulkop Karavaan

Montagu Events - Kuier-Dag by die Krulkop Karavaan
Groot opgewondenheid heers by die Krulkop - karavaan! Want....ons gaan heerlik kuier!

En..... 'n uiters talentvolle buurvrou wat die heerlikste en mooiste koeke bak, het ingestem om eetgoed te voorsien. Groot verrassings wag op julle.....

En, julle kan mooie goedjies kom koop, ek vertel jul later meer!

Wanneer? Saterdag, 31 Oktober 2020
Tyd: 9h00 - 16h00
Waar? Krulkop, 22km buite Montagu
Kostes: R25, 00, koffie en koek!
Rsvp : 26 Oktober 2020,
WhatsApp 084 6764134

Ons hoop om so baie van julle te sien! En, vertel asb vir almal!

Add Your Event

Do you have an upcoming event in or around Montagu?

Events Mailer

On the 1st of every month, we send out our "Events Mailer", highlighting all the events taking place in and around Montagu for that month. Be sure to subscribe not to miss out on important events.