Montagu Tourism Office +27 23 614 2471
  Join us on Facebook
Home Coming Events Recent News Real Estate Restaurants Attractions Information
Friday, 20 April 2018

Kom kuier saam - Pieter van Jaarsveld

Montagu Events - Kom kuier saam - Pieter van Jaarsveld
Huis Uitvlucht bied aan: 'n humoristiese, maar ook opbouende aand saam met Dr. Pieter van Jaarsveld, skrywer van boeke soos "The Heart of a Winner"
TEMA vir die aand: "Dink jouself gelukkig"

DATUM: 20 April 2018
TYD: 18h45 vir 19h00
PLEK: NG Kerksaal, Montagu
KOSTE: R120 pp - sluit 3-gang maaltyd in
* Kaartjies sal vooraf te koop wees by Huis Uitvlucht

Dr Van Jaarsveld se boeke sal te koop aangebied word


Events Mailer

On the 1st of every month, we send out our "Events Mailer", highlighting all the events taking place in and around Montagu for that month. Be sure to subscribe not to miss out on important events.