Oudtshoorn skud ná ’n afwesigheid van twee jaar sy vere reg om feesgangers van 29 Maart tot 3 April 2022 by die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) te verwelkom. Die formaat van die fees gaan effens anders lyk en ons gaan vanjaar 'n inentingsmandaat toepas om 'n veilige fees te kan aanbied. Besoek
www.kknk.co.za vir die amptelike mediaverklaring en meer inligting.