Joubert-Tradauw bied aan: Karen Zoid Akoesties.
Kom geniet 'n gesellige Sondag piekniek met wyn en musiek saam met ons hier in die Tradouw Vallei.
Jy en jou gesin kan tydens hierdie langnaweek in ons vol damme kom swem, ons bergfiets- of staproetes aandurf, kamp by Karoo Saloon, aan 'n beroemde Barrydale Bagel by die Karoo Art Hotel smul of selfs 'n yoga klas bywoon.
Vir meer inligting of besprekings Whatsapp Beate by 082 304 9000.
Vir aanlyn besprekings volg die skakel-->
https://qkt.io/NdK7Fa