Montagu Tourism Office +27 23 614 2471
  Join us on Facebook
Home Coming Events Recent News Real Estate Restaurants Attractions Information
Friday, 19 October 2018

Helde & Prinsessebal - Janeza

Montagu Events - Helde & Prinsessebal - Janeza
Vrydagaand : Pa- en Manne-aand

19 Oktober 2018 • 19:00 • Weltevrede, Bonnievale
Kostes: R50 - indien jy beide aande bywoon is Vrydag gratis.
Sop en brood ingesluit.

Riekert kom gesels oor die geheimenisse van die Prinses se hart en God se plan vir Pappas.

Saterdagaand : BAL

20 Oktober 2018
• 18:30 vir 19:00
• Janeza, Bonnievale
Prinsesse vanaf Gr. 7 welkom
Kostes: R100 per persoon
DRAG: Formeel: Drle-gang ete Ingesluit

Daar Is 'n kragtige dinamika tussen Pa en Dogter, wat van hierdie geleentheid iets kosbaar maak.
'n Fotograaf sal van elke held en sy prinses 'n foto neem

RSVP voor of op12.10.2018 - Helena de Wet 083 603 2971

Sondag Matriekerediens- Almal welkom
Riekert Botha neem diens waar 22 Oktober 2018 - 0930-10:30 NG Kerk van der Merwe, Bonnievale

Events Mailer

On the 1st of every month, we send out our "Events Mailer", highlighting all the events taking place in and around Montagu for that month. Be sure to subscribe not to miss out on important events.