Montagu Tourism Office +27 23 614 2471
  Join us on Facebook
Home Coming Events Recent News Real Estate Restaurants Attractions Information
Saturday, 23 November 2019

Eenman vertoning, Drostdy Swellendam

Montagu Events - Eenman vertoning, Drostdy Swellendam
Miss Ruby presents:
Eenman vertoning, Drostdy Museum, Swellendam

TIME: Saturday, November 23, 2019 at 7 PM

Die eenmanstuk 'Die blok aan my been' is n storie van 35 minute waarin Johan ons op n reis met hom neem na die plaasdorpie Protem waar hy ons met hom die wel en wee laat ervaar. Met groot heimwee en baie humor sien ons hoe die 10-jarige onskuldige seuntjie, die 17 jarige stout jongman en die 27 jarige weerlose man sy liefde en leed vir sy lewe op Protem met ons deel.

Dit is n wakker kompakte stuk vir n jong akteur wat die slim gebruik van woorde en toneelspel maksimum impak op die gehoor laat maak met die kontemporere storie wat handel oor leefkwessies wat merkwaardige en onherroeplike veranderings en uiteenlopende uitdagings aan Johan stel.

Akteur- Ayden October
Teks en Regie- Freek Oerson

Events Mailer

On the 1st of every month, we send out our "Events Mailer", highlighting all the events taking place in and around Montagu for that month. Be sure to subscribe not to miss out on important events.