Join us on Facebook and subscribe to our mailing list
and we will keep you updated on all things Montagu.
on Route 62, Western Cape, South Africa
home » coming events » dr lemmer du plessis besoek mo...
Dr Lemmer du Plessis besoek Montagu
click thumbnail image to enlarge

Dr Lemmer du Plessis besoek Montagu

07 Feb 2016 - 09 Feb 2016
Dr Lemmer du Plessis, bekende skrywer, teoloog, reisiger en TV persoonlikheid besoek Nuwe Lewe AGS Gemeente volgende week.

Hy gesels in diepte oor die eindtye. Daar is ook tyd om jou vrae te beantwoord.

Dr Lemmer is ook bekend daarvoor dat hy die grootste gedeelte van die Bybel gememoriseer het!
Sy preke en studies is baie insiggewend. Enige persoon wat die Bybel meer in diepte wil verken moet hierdie reeks lesings beslis nie misloop nie!

Van die boeke and DVDs sal ook te koop aangebied word.

Kom kuier gerus by ons en bring jou vriende en familie saam.

coming events •  recent news •  organisations •  subscribe •  contact the webmaster
Cogmans Pass/Long Str Upgrade
Community Notifications
Photo Galleries
Langeberg Classifieds
Venue Hire
Center of Hope
Reach to empower and empower to reach
Breede River Hospice
Palliative care organisation
Montagu-Ashton Tourism
Promoting our region
Friends of the Hospital
Taking care of our future
Rotary
Service above Self
Montagu Acapella Singers
For the sheer joy of singing!