KOM KUIER SAAM OP BARRYDALE - 10 TOT 13 AUGUSTUS
Ek wil dit net baie duidelik maak: Dis nie 'n formele skryfkursus nie. Dit is meer iets soos 'n storiebasaar waar ons oor ons stories - of liedjies, as jy 'n musikant is - gesels. Uiteraard kan jy jou eie stories of liedjies - enigiets kreatief - saambring. Dan bepraat en beluister en bekyk ons dit.
Groetnis. Dana.
Events Mailer
On the 1st of every month, we send out our "Events Mailer", highlighting all the events taking place in and around Montagu for that month. Be sure to subscribe not to miss out on important events.
Do you have an upcoming event in or around Montagu? ADD YOUR EVENT