Join us on Facebook and subscribe to our mailing list
and we will keep you updated on all things Montagu.
on Route 62, Western Cape, South Africa
home » coming events » dewald wasserfall by janeza
Dewald Wasserfall by Janeza
click thumbnail image to enlarge

Dewald Wasserfall by Janeza

Thursday, 22 March 2018
Kom oor en kom geniet ons afskop vertoning vir die nuwe jaar!

Donderdag 22 Maart 2018
om 18h30 vir 19h00
Volw. R180 pp Kinders R120 pp Tafels van 4 of meer

Bring eie “platter” . GEEN eie drank asb. Kontantkroeg beskikbaar


Bankbesonderhede:
E Wentzel
ABSA , 780420332 en verw. jou naam

Let asb. dat bespreking eers bevestig is wanneer betaling gedoen is
LW: Maak asb. eers seker of daar nog plek is voor jy betaal !

Kontak :JANEZA Plaasteater
E-pos: eza@janeza.co.za
Eza : Sel. 0829787020 (verkieslik e-pos)
Facebook: janeza privaat kelder

Meer inligting oor die kunstenaar:
Dewald het met sy eerste solo album in 2012 “Vergeet wat jy weet van liefde”, platinumverkoper-status behaal met die treffers “Eendag as ons groot is”, “Sewentien” en “Vergeet wat jy weet van liefde”. Die album wen ook die “Beste Nuweling” toekenning by die Ghoema Musiektoekennings, sowèl as die Huisgenoot Tempo toekennings. Die opvolg album “Ek en Jy” behaal ook goue status en wen die SAMA vir “Beste kontemporêre musiek album”. Die album ontvang ook 4 Ghoema nominasies en ‘n Tempo nominasie. Nou is Dewald terug met “Jy is die Storm”. Hy reken dit is sy beste album nóg! Kom oor en kom geniet ons afskopvertoning vir die nuwe jaar!
coming events •  recent news •  organisations •  subscribe •  contact the webmaster
Cogmans Pass/Long Str Upgrade
Community Notifications
Photo Galleries
Langeberg Classifieds
Venue Hire
Montagu Nature Garden
Wild Flower Reserve
Montagu ECO Club
For the love of our environment
Community Police Forum
Partners in Policing
Winelands SPCA
Ambassadors for our animals
National Youth Arts Festival
In recognition of our Youth
Silverthreads Dienssentrum
Gemeenskap Ondersteuning Organisasie