Join us on Facebook
advertise or list your business on this website
Home Coming Events Recent News Real Estate Restaurants Attractions Information Advertise or List your business Contact Webmaster
Saturday, 14 November 2020

Boere/Kontrei 4x4 Fun Dag

Montagu Events - Boere/Kontrei 4x4 Fun Dag
Pret vir die hele familie - pa toets sy vernuf met die 4x4 en die res kuier lekker by Doringlaagte.

Boere/Kontrei 4x4 Fun Dag!
14 November 2020
By Doringlaagte
Vanaf 8:00 die oggend

Inskrywingsfooi: R350 per voertuig en Toeskouers: R40 Volwassenes en R20 Kinders
Pret, Ontspanning, Kontrei samekoms....
Terwyl ons ook fondse insamel vir die Boerevereniging en Plaas- en Dorp Sekuriteit.

Kontak Doringlaagte vir meer inligting of om jou plek te bespreek - bespreek sommer kampplek ook en maak dit 'n naweek.
www.doringlaagte.com
Of Kontak Montagu-Ashton Toerisme: mareletta@loudadvertising.co.za vir meer inligting en Inskrywingsvorm

Events Mailer

On the 1st of every month, we send out our "Events Mailer", highlighting all the events taking place in and around Montagu for that month. Be sure to subscribe not to miss out on important events. Do you have an upcoming event in or around Montagu?