Join us on Facebook and subscribe to our mailing list
and we will keep you updated on all things Montagu.
on Route 62, Western Cape, South Africa
home » coming events » kaleidoskoop by janeza
Kaleidoskoop by Janeza
click thumbnail image to enlarge

Kaleidoskoop by Janeza

Wednesday, 24 May 2017
Woensdag 24 Mei 2017 om 18h30 vir 19h00

Kaleidoskoop is ‘n Afrikaanse musiekgroep wat onlangs ‘n Tempo-toekenning gewen het vir Beste Kontemporêre Album. Hulle was saam met Nianell, Coenie de Villiers, Karen Zoid, Romanz en
Jak de Priester genomineer in hierdie kategorie.

Hulle is ook benoem vir beste nuweling en beste kontemporêre album by die Ghoema’s. Hier is hulle genomineer saam met Heuwels Fantasties, Juanita du Plessis & Theuns Jordaan,
Adam en Vuurwerke.

Hulle is ook in 2015 benoem vir ‘n Ghoema toekenning (beste musiekvideo) en was genomineer saam met Steve Hofmeyer, Kurt Darren, Jay & Liani May en Nicholis Louw.

Mei toer hulle deur die Wes-Kaap om hulle nuwe album ‘Gunsteling Seisoen’ vry te stel.
Kom luister na hulle by JANEZA en kyk saam deur hulle Kaleidoskoop … bietjie anders na die kleure van liefde, menswees en die lewe!

Volw. R150 pp Kinders R100 pp Tafels van 4 of meer
Kontak eza@janeza.co.za / Sel. 0829787020 (verkieslik e-pos)


Bring eie “platter” GEEN eie drank asb. Kontantkroeg beskikbaar
(ook met nie-alkoholies soos druiwesap, water en ys)

Bankbesonderhede: ABSA E Wentzel 780420332 en verw. jou naam
Let asb. dat jou bespreking slegs bevestig is wanneer betaling gedoen is, maar maak eers seker of hier plek is voor inbetaling gedoen word.
coming events •  recent news •  organisations •  subscribe •  contact the webmaster
Cogmans Pass/Long Str Upgrade
Community Notifications
Photo Galleries
Langeberg Classifieds
Venue Hire
Winelands SPCA
Ambassadors for our animals
VLV / CWAA
Cape Women's Agricultural Association
Friends of the Hospital
Taking care of our future
Montagu Acapella Singers
For the sheer joy of singing!
Montagu Alzheimers Support
Facing the challenge of Dementia
Food Security Gardens
Growing food for Montagu