Join us on Facebook and subscribe to our mailing list
and we will keep you updated on all things Montagu.
on Route 62, Western Cape, South Africa
home » coming events » elvis blue @janeza plaasteater
Elvis Blue @Janeza Plaasteater
click thumbnail image to enlarge

Elvis Blue @Janeza Plaasteater

21 Jun 2016 - 22 Jun 2016
WOENSDAG 22 Junie 2016 om 18h30 vir 19h00
Volw. R150 pp Kinders R100 pp Tafels van 4 of meer

Bring eie “platter” GEEN eie drank asb. Kontantkroeg beskikbaar
Bankbesonderhede: ABSA E Wentzel 780420332 en verw. jou naam
Let asb. dat bespreking eers bevestig is wanneer betaling gedoen is, maar maak asb. eers seker of hier plek is voor jy betaal.

Dit is die eerste keer dat ‘n kunstenaar sewe Ghoema nominasies in
Een jaar losslaan:
• Manlike kunstenaar van die jaar
• Liedjie van die jaar met Die Hemel
• Beste kontemporêre album deur ‘n manlike kunstenaar vir Erens in die middel van nêrens (wat reeds goue status bereik het)
• Beste musiekvideo, vir beide Die Hemel asook vir Erens in die middel van nêrens
• Beste liedjieskrywer
• Beste live DVD tesame met Laurika Rauch vir hulle produksie genaamd Hart en See

Na verlede jaar se vertoning hier is ons gladnie verbaas nie! Ons was blitsvinnig uitverkoop, so spring hierdie keer gou!

Kontak eza@janeza.co.za / Sel. 0829787020 (verkieslik e-pos)
coming events •  recent news •  organisations •  subscribe •  contact the webmaster
Cogmans Pass/Long Str Upgrade
Community Notifications
Photo Galleries
Langeberg Classifieds
Venue Hire
Montagu Mountain Reserve
A natural wonderland in our own backyard
Montagu ECO Club
For the love of our environment
Center of Hope
Reach to empower and empower to reach
National Youth Arts Festival
In recognition of our Youth
R.A.D
Rural Arts Development
Montagu Nature Garden
Wild Flower Reserve